Ons Luisteraars Top 10
Kies tot 5 van jou gunsteling liedjies uit die onderstaande lys.
Stuur vir ons ‘n WhatsApp of “voicenote” na 071 480 7086 indien jy interessante storie oor die liedjie het.
Die beste storie wen ‘n kontant prys van R250, en vir Buddy Kaart lede verdubbel ons die prys na R500
Aangebied deur:
Su-an Muller Marais
