Ons Radio Planmakers

Ons Radio Planmakers Hierdie projek is geïnisieer deur Wikkie van Wikkies Pompe in Pretoria. Dit kom daarop neer dat hy begin om maandeliks R2 000 te gee en hy nooi alle ander besighede of privaatmense uit om hande te vat en deel te neem aan die voortgesette projek Die pojek kom daarop neer dat ons […]

Ons Radio Planmakers Read More »